Resources

CBMC Voorraadlys met Bestelvorm / Price list with Order Form (Excel Spreadsheet)

Alle Bestellings is kontant by aflewering.

  1. Vul die getalle van die eenhede benodig in.
  2. Epos of faks dan hierdie bestelvorm aan Hannelie Burger.
  3. Betaal die bedrag in die totaal kolom in die CBMC bankrekening.
  4. Reël met ons Kaapstad kantoor hoe en wanneer die bestelling afgehaal sal word.
  Ariana van der Westhuizen
Tel: +27 (0) 21 870 1850
Fax: 086 524 7941
Email: info@cbmc.co.za